1 Chronicles 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Raak nie aan my gesalfdes nie, en doen my profete geen kwaad nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie vat aan my gesalfdes nie, moenie my profete beseer nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie. |
| Afrikaans 1983 | “Moenie aan my gesalfdes raak nie, moenie my profete kwaad aandoen nie!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Moenie aan my gesalfdes raak nie; my profete moet julle geen kwaad aandoen nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê: ‘Julle moet niks sleg doen aan die mense wat Ek gesalf het nie, julle moenie slegte dinge doen aan my profete nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het vir hulle gesê: “Moet dit nie waag om julle hand teen my kinders te lig nie. Hulle is Myne. Moet dit ook nie waag om een van my boodskappers seer te maak nie.” |