1 Chronicles 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Dawid klaar gemaak het met die offer van die brandoffers en die dankoffers, het hy die volk geseën in die Naam van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle klaar was met die offers, het Dawid die volk geseën in die Naam van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Dawid gereed was met die brandoffer en die dankoffers, het hy die volk in die Naam van die HERE geseën. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Dawid klaar 'n brandoffer en 'n maaltydoffer gebring het, het hy die volk geseën in die Naam van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid die brandoffer en maaltydoffers klaar gebring het, het hy die volk in die Naam van die Here geseën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Dawid die brand-offers en die ete-offers ge-offer het, het hy vir die volk gesê dat die Here hulle sal seën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid klaar was met die offers, het hy die mense in die Naam van die Here geseën. |