1 Chronicles 16:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe julle maar min was, selfs min, en vreemdelinge daarin.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dit gesê toe hulle min was in getal, ’n klein groepie vreemdelinge.
Afrikaans 1933/1953 Toe julle min mense was, min en vreemdelinge daarin,
Afrikaans 1983 al is julle maar min, net 'n paar mense, en vreemdelinge in die land.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle nog min in getal was, baie min, en •vreemdelinge in die land was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was min mense, net 'n paar mense, en hulle was vreemdelinge in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Israel nog maar ’n klein groepie was, vreemdelinge in ’n nuwe land,