1 Chronicles 16:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Aan jou sal Ek die land Kanaän gee, die lot van jou erfdeel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek gee julle die land Kanaän as julle eiendom en erfdeel.” |
| Afrikaans 1933/1953 | met die woorde: Ek sal aan jou die land Kanaän gee, julle afgemete erfdeel. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gesê: “Ek gee Kanaän vir jou as grondgebied en eiendom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die woorde: “Aan jou sal Ek die land Kanaän gee as julle afgemete erfdeel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gesê: ‘Ek gee vir jou die land Kanaän, dit moet altyd aan julle behoort.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | toe Hy gesê het: “Al die grond in Kanaän behoort van nou af aan jou, dit is jou erfporsie, jou besitting!” |