1 Chronicles 16:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het dit aan Jakob bevestig as 'n wet en aan Israel as 'n ewige verbond, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het dit aan Jakob as insetting bevestig, aan Israel as ’n verbond vir altyd: |
| Afrikaans 1933/1953 | wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir Israel as 'n ewige verbond, |
| Afrikaans 1983 | Hy het dit vir Jakob bevestig as 'n vaste toesegging, vir Israel as verbond wat altyd sal bestaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het dit aan Jakob bevestig as 'n vaste reël, aan Israel as 'n ewige verbond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Jakob gesê die verbond sal nie verander nie, dit is 'n verbond met die volk Israel, 'n verbond wat vir altyd sal wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is aan Jakob dat Hy sy woord gegee het en met Israel dat Hy ’n ewige ooreenkoms gesluit het, |