1 Chronicles 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink altyd aan sy verbond; die woord wat hy beveel het tot duisend geslagte;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy staan by sy verbond — sy belofte aan duisend geslagte.
Afrikaans 1933/1953 Dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte--
Afrikaans 1983 Onthou, sy verbond is vir altyd, die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onthou vir altyd sy verbond, die woord wat Hy beveel het vir duisend geslagte,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het altyd sy verbond onthou, Hy het dit belowe vir 1 000 geslagte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy onthou die ooreenkoms wat Hy met sy volk gemaak het, sy beloftes wat Hy aan 1 000 geslagte gegee het!