1 Chronicles 16:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy is die HERE onse God; sy oordele is op die hele aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is die Here ons God. Sy heerskappy is oor die hele aarde.
Afrikaans 1933/1953 Hy, die HERE is onse God; oor die ganse aarde is sy oordele.
Afrikaans 1983 Hy, die Here, is ons God, sy reddingsdade strek oor die hele aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is die Here ons God; oor die hele wêreld geld sy oordele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is ons God die Here, Hy oordeel al die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is ons God! Die hele aarde is vol van sy magtige dade.