1 Chronicles 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O nageslag van Israel, sy kneg, kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
Afrikaans (NLV) 2011 Kinders van Israel, God se kneg, afstammelinge van Jakob, God se verkore een!
Afrikaans 1933/1953 o nageslag van Israel, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
Afrikaans 1983 julle, nageslag van Israel, sy dienaar, nakomelinge van Jakob vir wie Hy uitverkies het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) nageslag van Israel, sy dienskneg, kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is die nageslag van Israel, sy dienaar, die nageslag van Jakob wat Hy gekies het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is deel van die nageslag van Israel, die kneg van die Here. Julle behoort aan Jakob wat deur die Here uitgekies is.