1 Chronicles 16:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, sy wonders en die oordele van sy mond;
Afrikaans (NLV) 2011 Dink oor die wonders wat Hy gedoen het, die wonderwerke en die oordele wat Hy uitgespreek het.
Afrikaans 1933/1953 Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond,
Afrikaans 1983 Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Roep die wonders wat Hy gedoen het in herinnering, sy tekens en die oordele van sy mond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dink aan sy wonderwerke wat Hy gedoen het, julle moet dink aan sy tekens toe Hy sy vyande gestraf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink aan al die groot wonderwerke wat die Here gedoen het. Onthou sy magtige dade, hoe Hy sy voorskrifte aan ons gegee het.