1 Chronicles 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soek die HERE en sy sterkte, soek sy aangesig gedurigdeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Soek na die Here en sy krag. Hou aan om Hom te soek.
Afrikaans 1933/1953 Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
Afrikaans 1983 Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soek die Here en sy krag, soek voortdurend sy teenwoordigheid op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here kom dien, Hy is sterk, julle moet altyd naby Hom wil bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra vir die Here om heeltyd by julle te wees met sy groot krag. Moenie dat daar ’n dag verbygaan dat julle nie naby Hom is nie.