1 Chronicles 16:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Roem in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Juig oor sy heilige Naam. Aanbidders van die Here, wees bly!
Afrikaans 1933/1953 Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
Afrikaans 1983 Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die Here soek, bly wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beroem julle in sy •heilige Naam; laat die harte van hulle wat die Here opsoek, bly wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet Hom prys, Hy is heilig. Almal wat die Here dien, moet wys dat hulle bly is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bring lof en eer aan die Here se heilige Naam. Wees bly, almal wat daarna smag om by die Here te wees.