1 Chronicles 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | van die seuns van Hebron; Eliël, die owerste, en sy broers tagtig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was 80 van die Hebrongroep, met Eliël as hulle leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Hebron: Éliël, die owerste, en sy broers, tagtig; |
| Afrikaans 1983 | van die Hebrongroep die leier Eliël met sy tagtig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die nageslag van Hebron was Eliël die leier; sy stamgenote was 80 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Hebron-familie was daar 80, en hulle leier was Eliël. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 80 ampsdraers uit die Hebrongroep, met Eliël as leier; |