1 Chronicles 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Elisafan; Semája, die owerste, en sy broers twee honderd; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was 200 van die Elisafangroep, met Semaja as hulle leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Elisáfan: Semája, die owerste, en sy broers, twee honderd; |
| Afrikaans 1983 | van die Elisafangroep die leier Semaja met sy twee honderd, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die nageslag van Elisafan was Semaja die leier; sy stamgenote was 200 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Elisafan-familie was daar 200, en hulle leier was Semaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 200 ampsdraers uit die Elisafangroep, met Semaja as leier; |