1 Chronicles 15:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) van die seuns van Gersom; Joël, die owerste, en sy broers honderd-en-dertig;
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was 130 van die Gersongroep, met Joël as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953 van die seuns van Gersom: Joël, die owerste, en sy broers, honderd en dertig;
Afrikaans 1983 van die Gersongroep die leier Joël met sy honderd en dertig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die nageslag van Gersom was Joël die leier; sy stamgenote was 130 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Gersom-familie was daar 130, en hulle leier was Joël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) 130 ampsdraers uit die Gersongroep, met Joël as leier;