1 Chronicles 15:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | van die seuns van Merári; Asaja, die owerste, en sy broers twee honderd en twintig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was 220 van die Merarigroep, met Asaja as hulle leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Merári: Asája, die owerste, en sy broers, twee honderd en twintig; |
| Afrikaans 1983 | van die Merarigroep die leier Asaja met sy twee honderd en twintig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die nageslag van Merari was Asaja die leier; sy stamgenote was 220 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Merari-familie was daar 200, en hulle leier was Asaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 220 ampsdraers uit die Merarigroep, met Asaja as leier; |