1 Chronicles 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Kehat; Uriël, die owerste, en sy broers honderd-en-twintig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was 120 van die Kehatgroep, met Uriël as hulle leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Kehat: Uriël, die owerste, en sy broers, honderd en twintig; |
| Afrikaans 1983 | van die Kehatgroep was daar die leier Uriël met sy honderd en twintig ampsgenote, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die nageslag van Kehat was Uriël die leier; sy stamgenote was 120 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Kehat-familie was daar 120 mense, en hulle leier was Uriël. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 120 ampsdraers uit die Kehatgroep, met Uriël as leier; |