1 Chronicles 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het die kinders van Aäron en die Leviete bymekaar laat kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie is die priesters en Leviete wat saamgeroep is:
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die seuns van Aäron en die Leviete versamel:
Afrikaans 1983 Hy het die Aäroniete en die Leviete laat bymekaarkom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die nageslag van Aäron en die Leviete byeengebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het toe die nageslag van Aäron en die Leviete laat bymekaarkom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het mense uit die Aäronfamilie en Leviete bymekaargebring. Hulle was: