1 Chronicles 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het die hele Israel in Jerusalem bymekaar laat kom om die ark van die HERE te bring na sy plek wat Hy daarvoor gereed gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het toe die hele Israel in Jerusalem laat bymekaarkom om die ark van die Here na die plek te bring wat hy daarvoor gereedgemaak het.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die hele Israel in Jerusalem versamel om die ark van die HERE te bring na sy plek wat hy daarvoor reggemaak het.
Afrikaans 1983 Dawid het die hele Israel in Jerusalem laat bymekaarkom om die ark van die Here na die plek toe te bring wat hy daarvoor reggemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het toe die hele Israel in Jerusalem byeen laat kom om die ark van die Here boontoe te neem na die plek wat hy daarvoor gereedgemaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het al die Israeliete na Jerusalem laat kom om die kis van die Here te bring na die plek wat hy daarvoor gereedgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hy die hele Israel in Jerusalem byeengeroep om die verbondsark van die Here te verskuif na die plek wat daarvoor reggemaak is.