1 Chronicles 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe God die Leviete help wat die verbondsark van die HERE dra, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat God die Leviete gehelp het terwyl hulle die verbondsark van die Here gedra het, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl God die Leviete help wat die verbondsark van die HERE dra, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het sewe bulle en sewe ramme geoffer om God se hulp te vra vir die Leviete wat die verbondsark van die Here gedra het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl God die Leviete wat die verbondsark van die Here dra, gehelp het, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het sewe bulle en sewe skaap-ramme ge-offer omdat God die Leviete gehelp het wat die verbondskis dra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat hulle kon sien dat God die Leviete help wat die verbondsark van die Here dra, het hulle sewe bulle en sewe ramme vir die Here geslag. |