1 Chronicles 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Beregja en Elkana was poortwagters vir die ark. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Berekja en Elkana is gekies om die ark te beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Berégja en Élkana was poortwagters by die ark. |
| Afrikaans 1983 | Berekja en Elkana was poortwagte by die ark. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beregja en Elkana was deurwagte vir die ark. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Berekja en Elkana was poortwagte by die kis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Berekja en Elkana sou die ark bewaak. |