1 Chronicles 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Mattitja en Elifele en Mikneja en Obed-Edom en Jeïel en Asásia, met siters op die Seminiet om uit te blink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel en Asasja is gekies om met harpe te speel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Mattítja en Eliféle en Miknéja en Obed-Edom en Jeï-el en Asásja met siters om in die bas leiding te gee. |
| Afrikaans 1983 | Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel en Asasja het die liere met die laer toon ter begeleiding bespeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel, en Asasja, op liere, “Die Agtste”, om leiding te gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel en Asasja moes die liere speel wat soos 'n man se stem is. Hulle moes dit speel wanneer die mense sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel en Asasja sou op die harpe speel. |