1 Chronicles 15:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Sagaria en Asiël en Semíramot en Jehiël en Unni en Elíab en Maäséja en Benaja, met psalters op Alamot; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sagaria, Jaäsiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja het die liere gespeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Sagaría en Asiël en Semíramot en Jehíël en Unni en Elíab en Maäséja en Benája met harpe, met sopraanstemme; |
| Afrikaans 1983 | Sagaria, Jaäsiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja het die harpe met die hoë toon bespeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sagaria, Asiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja moes op harpe “Jong Vroue” speel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sagaria, Asiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja moes die harpe speel wat soos 'n vrou se stem is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagaria, Jaäsiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja sou op die liere speel. |