1 Chronicles 15:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is die sangers, Heman, Asaf en Etan, aangestel om met kopersimbale te blaas; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Heman, Asaf en Etan is gekies om met kopersimbale musiek te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die sangers Heman, Asaf en Etan om met kopersimbale musiek te maak; |
| Afrikaans 1983 | Die sangers Heman, Asaf en Etan het die kopersimbale geslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die sangers Heman, Asaf en Etan moes die kopersimbale bespeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat moes sing, was Heman, Asaf en Etan, hulle moes die brons simbale slaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sangers Heman, Asaf en Etan sou die bronssimbale slaan. |