1 Chronicles 15:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die priesters en die Leviete hulle geheilig om die ark van die HERE, die God van Israel, op te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesters en die Leviete het hulleself afgesonder sodat hulle die ark van die Here, die God van Israel, na Jerusalem kon bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die priesters en die Leviete hulle geheilig om die ark van die HERE, die God van Israel, te gaan haal. |
| Afrikaans 1983 | Die priesters en die Leviete het hulle toe gereinig om die ark van die Here die God van Israel te gaan haal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priesters en die Leviete het hulleself toe geheilig om die ark van die Here, die God van Israel, boontoe te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters en die Leviete het hulleself gewy om die kis van die Here, die God van Israel, te gaan haal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priesters en die Leviete het toe gereedgemaak om die ark van die Here, Israel se God, te gaan haal. |