1 Chronicles 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het Sadok en Abjatar, die priesters, en die Leviete geroep, vir Uriël, Asaja en Joël, Semaja en Eliël en Amminadab,
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het ook vir Sadok en Abjatar, die priesters, en die Leviete Uriël, Asaja, Joël, Semaja, Eliël en Amminadab ontbied.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het Sadok en Abjatar, die priesters, en die Leviete Uriël, Asája en Joël, Semája en Éliël en Amminádab laat roep
Afrikaans 1983 Toe het Dawid die priesters Sadok en Abjatar en die Leviete Uriël, Asaja, Joël, Semaja, Eliël en Amminadab geroep
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het Sadok en Abjatar, die priesters, asook die Leviete Uriël, Asaja, Joël, Semaja, Eliël en Amminadab ontbied
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het die priesters Sadok en Abjatar geroep en ook vir Uriël, Asaja, Joël, Semaja, Eliël en Amminadab, hulle was Leviete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het ook die priesters Sadok en Abjatar en die Leviete Uriël, Asaja, Joël, Semaja, Eliël en Amminadab geroep.