1 Chronicles 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) van die seuns van Ussiël; Amminadab, die owerste, en sy broers honderd-en-twaalf.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was 112 van die Ussiëlgroep, met Amminadab as hulle leier.
Afrikaans 1933/1953 van die seuns van Ussiël: Amminádab, die owerste, en sy broers, honderd en twaalf.
Afrikaans 1983 en van die Ussiëlgroep die leier Amminadab met sy honderd en twaalf ampsgenote.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die nageslag van Ussiël was Amminadab die leier; sy stamgenote was 112 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Ussiël-familie was daar 112, en hulle leier was Amminadab.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) 112 ampsdraers uit die Ussiëlgroep, met Amminadab as leier.