1 Chronicles 14:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Refaim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Filistyne het aangekom in die Refaimdal en dit geplunder. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal Refáim. |
| Afrikaans 1983 | Die Filistyne het in die Spooklaagte aangekom en daar ontplooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Filistyne het gekom en in die vallei van Refaïm stelling ingeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Filistyne het gekom tot in Spook-laagte en hulle het daar gereedgestaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Filistyne het hulle magte in die Refaimvallei ontplooi. |