1 Chronicles 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die name van sy kinders wat hy in Jerusalem gehad het; Sammua en Sobab, Natan en Salomo, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die name van die kinders wat hy in Jerusalem gehad het: Sámmua en Sobab, Natan en Salomo |
| Afrikaans 1983 | Hier is die name van die kinders wat in Jerusalem vir hom gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die name van die kinders wat in Jerusalem vir hom gebore is: Sammua, Sobab, Natan en Salomo, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die kinders van Dawid wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die name van Dawid se kinders wat in Jerusalem gebore is, was: Sima, Sobab, Natan, Salomo, |