1 Chronicles 14:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het meer vroue in Jerusalem geneem, en Dawid het nog seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het met meer vroue in Jerusalem getrou, en hy het baie seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het in Jerusalem nog meer vroue geneem, en Dawid het die vader van nog meer seuns en dogters geword.
Afrikaans 1983 In Jerusalem het Dawid met nog vrouens getrou en het hy die vader van nog seuns en dogters geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het in Jerusalem nog vroue geneem, en hy het nog seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het met nog vroue in Jerusalem getrou en hy het nog seuns en dogters gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het in Jerusalem met nog vroue getrou en hulle het nog seuns en dogters gehad.