1 Chronicles 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het bemerk dat die HERE hom as koning oor Israel bevestig het, want sy koninkryk is verhef ter wille van sy volk Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het toe besef dat die Here hom as koning oor Israel aangestel het en sy koninkryk groot gemaak het ter wille van sy volk Israel.
Afrikaans 1933/1953 So het Dawid dan gewaargeword dat die HERE hom as koning oor Israel bevestig het en dat sy koningskap hoog verhewe was ter wille van sy volk Israel.
Afrikaans 1983 Dawid het toe besef dat die Here hom as koning oor Israel bevestig het, want sy koningskap het hoë aansien gekry ter wille van die Here se volk Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het besef dat die Here hom as koning oor Israel gevestig het, want sy koningskap het hoë aansien geniet om sy volk Israel se onthalwe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het besef dat die Here vir hom koning oor Israel gemaak het. Hy het besef dat die Here lief is vir sy volk Israel en dat Hy daarom vir Dawid 'n baie belangrike koning laat word het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het toe besef dat die Here sy koningskap oor Israel bevestig het en dat Hy die koninkryk ter wille van sy volk Israel grootgemaak het.