1 Chronicles 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gerug van Dawid het uitgegaan na al die lande; en die HERE het die vrees vir hom oor al die nasies gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het wêreldwyd beroemd geword. Die Here het gesorg dat al die nasies bang was vir Dawid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die naam van Dawid het uitgegaan in al die lande, en die HERE het die skrik vir hom op al die nasies gelê. |
| Afrikaans 1983 | Dawid se roem het na alle lande toe versprei, en die Here het al die nasies vir hom ontsag laat kry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid se roem het uitgekring na al die lande, en die Here het by al die nasies 'n vrees vir hom laat posvat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van al die lande het geweet dat Dawid 'n belangrike koning is, die Here het al die volke bang laat word vir Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid se roem het na al die lande toe versprei en al die nasies was bang vir hom. |