1 Chronicles 14:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het dan gedoen soos God hom beveel het, en hulle het die leër van die Filistyne verslaan van Gíbeon tot by Gaser. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het gedoen wat God hom beveel het. Hy het die Filistynse leër verslaan al die pad van Gibeon af tot by Geser. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het gedoen soos God hom beveel het, en hulle het die leër van die Filistyne verslaan van Gíbeon af tot by Geser. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het gemaak soos God gesê het, en hulle het die Filistyne verslaan van Gibeon af tot by Geser. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het gemaak soos God hom beveel het, en hulle het die leër van die Filistyne verslaan, van Gibeon tot by Geser. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het gedoen wat God gesê het, en hy het die Filistyne oorwin, van die stad Gibeon tot by die stad Geser. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het gedoen wat God hom beveel het en hulle het die Filistynse leër van Gibeon af tot by Geser verslaan. |