1 Chronicles 14:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Filistyne het hulle weer in die dal versprei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar na ’n ruk het die Filistyne teruggekom en die dal weer geplunder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die Filistyne het hulle nog weer in die dal versprei. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Filistyne weer 'n keer in die laagte ontplooi, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het die Filistyne weer in die vallei stelling ingeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Filistyne het weer na Spook-laagte gekom en hulle het daar gereedgestaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Filistyne het die vallei later weer beset. |