1 Chronicles 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle hul gode daar laat staan het, het Dawid 'n bevel gegee, en hulle is met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Filistyne het hul afgode daar gelos. Dawid het beveel dat dit met vuur verbrand moes word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hul gode daar agtergelaat; en Dawid het bevel gegee, en hulle is met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1983 | Die Filistyne het in hulle haas selfs hulle gode daar gelos. Dawid het opdrag gegee dat die gode verbrand moet word, en dit is gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Filistyne het hulle gode daar agtergelaat. Dawid het die opdrag gegee, en dit is verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Filistyne het hulle gode daar gelos, en Dawid het gesê sy manne moet die gode verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Filistyne het hulle gode daar agtergelaat en Dawid het beveel dat dit verbrand moes word. |