1 Chronicles 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, steek Ussa sy hand uit om die ark vas te hou; want die osse het gestruikel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle by die dorsvloer van Nakon kom, het die osse gestruikel. Ussa wou keer en het sy hand uitgesteek om die ark te keer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het Ussa sy hand uitgesteek om die ark vas te hou, want die osse het gestruikel. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle by Nakon se dorsvloer kom, het Ussa die ark met sy hand teëgehou, want die osse het gestruikel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het Ussa sy hand uitgesteek om die ark vas te hou, want die osse het gestruikel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het die beeste amper geval en die kis het geskuif. Ussa het sy hand uitgesteek om die kis vas te hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het dit gelyk of die osse struikel. Ussa het sy hand uitgesteek om te keer dat die ark afval. |