1 Chronicles 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die ark van God op 'n nuwe wa uit die huis van Abinadab gedra, en Ussa en Ahjo het die wa aangery. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die ark van God vanaf die huis van Abinadab op ’n nuwe wa vervoer, met Ussa en Agjo wat dit lei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die ark van God op 'n nuwe wa vervoer uit die huis van Abinádab, en Ussa en Agjo het die wa gedrywe. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die ark van God op 'n nuwe wa vervoer van die huis van Abinadab af. Ussa en Agjo het die wa gedrywe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die ark van God op 'n nuwe wa van Abinadab se huis af vervoer, en Ussa en Agjo het die wa begelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die kis van God uit die huis van Abinadab geneem en hulle het dit op 'n nuwe wa gesit. Ussa en Agjo het die beeste gedryf wat die wa getrek het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die ark van God op ’n nuwe wa van Abinadab se huis af vervoer. Ussa en Agjo was die wadrywers. |