1 Chronicles 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het toe die hele Israel versamel, van Sihor in Egipte af tot by die ingang van Hemat, om die ark van God van Kirjat-Jeárim af te bring.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het al die mense van Israel bymekaargebring, van een kant van die land na die ander kant toe, om die ark van God uit Kirjat-Jearim te bring.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die hele Israel versamel van die Sihor in Egipte af tot by die ingang na Hamat, om die ark van God uit Kirjat-Jeárim te gaan haal.
Afrikaans 1983 So het Dawid dan die hele Israel, van Sigorspruit aan die Egiptiese grens af tot by Lebo-Hamat, bymekaargebring om die ark van God in Kirjat-Jearim te gaan haal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Dawid die hele Israel, van Sigor in Egipte af tot by Lebo-Hamat, byeen laat kom om die ark van God uit Kirjat-Jearim te bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het al die Israeliete laat bymekaarkom om die kis van God uit die stad Kirjat-Jearim te bring, al die Israeliete van die Sigor-rivier by Egipte tot by die stad Lebo-Hamat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het toe al die Israeliete van oor die hele land byeengeroep om die verbondsark van God van Kirjat-Jearim af te gaan haal.