1 Chronicles 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele vergadering het gesê dat hulle so sou doen, want die saak was reg in die oë van die hele volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele vergadering het saamgestem, want die volk kon sien dat dit die regte ding is om te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die hele vergadering dat hulle so moes doen, want die saak was reg in die oë van die hele volk. |
| Afrikaans 1983 | Die volle vergadering het hom bereid verklaar om dit te doen, want die hele volk het gedink dis reg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele geloofsgemeenskap het ingestem om dit so te doen, want die saak was reg in die oë van die hele volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hele vergadering het gesê dit is goed, hulle moet dit doen, want die hele volk het gedink dit is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele vergadering het saamgestem, want hulle het besef dit is die regte ding om te doen. |