1 Chronicles 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat ons die ark van ons God na ons terugbring, want ons het dit nie geraadpleeg in die dae van Saul nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want nou is die tyd dat ons die ark van ons God na ons toe terugbring, want ons het dit in die dae van Saul verwaarloos.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En laat ons die ark van onse God na ons toe oorbring, want in die dae van Saul het ons daar nie na gevra nie. |
| Afrikaans 1983 | Dan bring ons die ark van ons God na ons toe terug; in Saul se tyd het ons ons nie daaroor bekommer nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom ons bring dan die ark van ons God na ons toe, want in Saul se tyd het ons nie daarvoor gesorg nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet ons die kis van ons God na ons toe laat terugkom, want in die tyd toe Saul koning was, was ons nie bekommerd oor die kis nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis tyd om die verbondsark van God te gaan haal, want ons het dit in Saul se tyd verwaarloos.” |