1 Chronicles 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het daardie dag vir God bang geword en gesê: Hoe kan ek die ark van God na my huis toe bring? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat Dawid toe vir God bang was, het hy gevra: “Hoe kan ek ooit die ark van God terugneem in my sorg?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het daardie dag vir God bevrees geword en gesê: Hoe kan ek die ark van God na my toe bring? |
| Afrikaans 1983 | Dawid het daardie dag bang geword vir God en gesê: “Hoe kan ek die ark van God nou na my toe bring?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het daardie dag bang geword vir God en gesê: “Hoe kan ek die ark van God na my toe bring?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het daardie dag bang geword vir die Here. Dawid het gesê: “Ek kan nie die kis van God na my toe laat kom nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na die gebeure was Dawid bang vir die Here. Hy het gewonder: “Hoe kan ek die verbondsark van God ooit onder my sorg bring?” |