1 Chronicles 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het beraadslaag met die owerstes oor duisend en oor honderd en met elke owerste.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het al sy amptenare, insluitend die aanvoerders en offisiere van sy leër, om raad gevra.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het raad gehou met die owerstes oor duisend en oor honderd, met elke bevelhebber;
Afrikaans 1983 Daarna het Dawid met die aanvoerders van duisend en dié van honderd beraadslaag, met elke leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Dawid met die •aanvoerders van duisend en van honderd, met elke leier, beraadslaag het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het vir elke leier gevra wat hy dink, vir elke leier van 1 000 manne en vir elke leier van 100 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het sy optrede met al sy offisiere bespreek.