1 Chronicles 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Eser die eerste, Obadja die tweede, Eliab die derde,
Afrikaans (NLV) 2011 Eser was hulle leier. Obadja was tweede in bevel. Eliab was derde.
Afrikaans 1933/1953 Eser, die hoof, Obádja, die tweede, Elíab, die derde;
Afrikaans 1983 Eser was die hoof, Obadja tweede in rang, Eliab derde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eser was die hoof, Obadja die tweede, Eliab die derde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was elf manne. Eser was die leier en Obadja was die onderleier. Die ander manne was Eliab,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eser was die leier, Obadja was tweede in bevel en Eliab derde,