1 Chronicles 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Joëla en Sebadja, die seuns van Jeróham uit Gedor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joëla en Sebadja, seuns van Jerogam van Gedor. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Joëla en Sebádja, die seuns van Jeróham, uit Gedor. |
| Afrikaans 1983 | Joëla en Sebadja, seuns van Jerogam, uit Gedor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Joëla en Sebadja, seuns van Jerogam, uit Gedor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Joëla en Sebadja seuns van Jerogam van die stad Gedor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Joëla en Sebadja, Jerogam se seuns uit Gedor. |