1 Chronicles 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ismaja, die Gibeoniet, 'n held onder die dertig en oor die dertig; en Jeremia en Jagasiël en Johanan en Josabad, die Gederatiet,
Afrikaans (NLV) 2011 Jismaja van Gibeon, ’n bekende soldaat en leier oor die Dertig; Jeremia, Jagasiël, Joganan en Josabad van Gedera;
Afrikaans 1933/1953 en Jismája, die Gibeoniet, 'n held onder die dertig en hoof oor die dertig; en Jeremía en Jahásiël en Jóhanan en Jósabad, uit Gedéra;
Afrikaans 1983 Jismaja uit Gibeon, 'n held onder die dertig helde en selfs beter as hulle; Jeremia, Jagasiël, Joganan, Josabad uit Gedera,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jismaja uit Gibeon, 'n held onder die dertig en in beheer van die dertig; Jeremia, Jagasiël, Joganan en Josabad uit Gedera;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jismaja van die stad Gibeon was een van 30 spesiale manne en hy was hulle leier. Jeremia, Joganan en Josabad van die stad Gedera was ook daar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jismaja uit Gibeon, ’n dapper vegter en leier onder die Dertigtal; Jeremia, Jagasiël, Joganan en Josabad uit Gedera;