1 Chronicles 12:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van Aser, die wat uitgetrek het om te veg, kundiges in oorlog, veertig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die stam van Aser was daar 40 000 opgeleide soldate, almal gereed vir die geveg. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van Aser wat op kommando moet uittrek om hulle in slagorde op te stel, veertig duisend; |
| Afrikaans 1983 | van Aser: 40 000 man, slaggereed en gewapen; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit Aser, dié wat gereed was om op 'n veldtog te vertrek, om in gevegslinies opgestel te word – 40 000; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Aser-stam het 40 000 manne gekom. Hulle was gereed om oorlog te maak en hulle het wapens gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die stam van Aser: 40 000 gewapende soldate, gereed om oorlog te maak. |