1 Chronicles 12:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die Daniete wat in oorlog was, agt-en-twintigduisend-seshonderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die stam van Dan was daar 28 600 soldate, almal gereed vir die geveg.
Afrikaans 1933/1953 en van die Daniete, toegerus vir oorlog, agt en twintig duisend ses honderd;
Afrikaans 1983 van die Danniete: 28 600 gewapende man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die mense van Dan, in gevegslinies opgestel – 28 600;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Dan-stam het 28 600 manne gekom, hulle almal was gereed om oorlog te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) uit die stam van Dan: 28 600 gewapende soldate;