1 Chronicles 12:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van Náftali duisend owerstes, en saam met hulle met skild en spies sewe en dertig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die stam van Naftali was daar 1 000 offisiere en 37 000 soldate, gewapen met skild en spies.
Afrikaans 1933/1953 en van Náftali duisend owerstes, en saam met hulle sewe en dertig duisend met skild en spies;
Afrikaans 1983 Van Naftali was daar 1 000 aanvoerders en saam met hulle 37 000 man met grootskild en spies;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit Naftali, 1 000 aanvoerders, en saam met hulle 37 000 met grootskilde en vegspiese;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Naftali-stam het 1 000 offisiere gekom en saam met hulle het 37 000 manne gekom wat skilde en spiese gehad het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die stam van Naftali: 1 000 bevelvoerders met 37 000 man, almal toegerus met skild en spies;