1 Chronicles 12:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die halwe stam van Manasse agttien duisend, wat by name genoem is, om te kom en Dawid koning te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die halwe stam van Manasse wat wes van die Jordaan gebly het, is daar 18 000 manne gestuur met die doel om Dawid koning te maak.
Afrikaans 1933/1953 en van die halwe stam van Manasse agttien duisend wat met hulle naam aangewys was om Dawid koning te gaan maak;
Afrikaans 1983 van die halwe Manassestam: 18 000 wat afgevaardig was om Dawid te kom koning maak;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die halwe stam van Manasse – 18 000, wat by die naam aangewys is om Dawid te kom koning maak;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die een halwe Manasse-stam het 18 000 manne gekom. Hulle stam het hierdie manne gestuur om na Dawid toe te kom en hom koning te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die halwe stam van Manasse: 18 000 soldate wat spesifiek aangewys is om Dawid te kom koning maak.