1 Chronicles 12:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die kinders van Efraim, twintig duisend agt honderd, dapper helde, beroemd in die huis van hulle vaders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die stam van Efraim was daar 20 800 soldate, elkeen bekend in sy eie groep. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van die seuns van Efraim, twintig duisend agt honderd, dapper helde, manne van naam in hulle families; |
| Afrikaans 1983 | Van die Efraimiete was daar 20 800, almal strydbare manne, gesiene mense in hulle families; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Efraim – 20 800, dapper krygers, manne met aansien in hulle families; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Efraim-stam het 20 800 manne gekom. Hulle was belangrike manne in hulle families en hulle kon goed oorlog maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die stam van Efraim: 20 800 soldate, gereed om oorlog te maak. Hulle was beroemd in hulle familie. |