1 Chronicles 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hoof was Ahiëser, daarna Joas, die seuns van Semaa, die Gibeatiet; en Jesiël en Pelet, die seuns van Asmáwet; en Beraga en Jehu, die Antotiet,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle leier was Agiëser, seun van Semaä van Gibea. Sy broer Joas was tweede in bevel. Die ander soldate was: Jesiël en Pelet, seuns van Asmawet; Beraka en Jehu van Anatot;
Afrikaans 1933/1953 Ahiëser, die hoof, en Joas, seuns van Semáä, die Gibeatiet; en Jésiël en Pelet, seuns van Asmáwet; en Béraga en Jehu, uit Anatot;
Afrikaans 1983 Die leier was Agiëser; verder was daar Joas seun van Semaä uit Gibea; Jesiël en Pelet, seuns van Asmawet; Beraka, Jehu uit Anatot,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hoof was Agiëser; dan Joas, seun van Semaä, uit Gibea; Jesiël en Pelet, seuns van Asmawet; Beraka en Jehu uit Anatot;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leier was Agiëser. Joas seun van Semaä van die stad Gibea het ook na Dawid toe gekom, ook Jesiël en Pelet seuns van Asmawet, en ook Beraka en Jehu van die stad Anatot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agiëser, die leier, en Joas, Semaä se seuns uit Gibea; Jesiël en Pelet, Asmawet se seuns; Beraka en Jehu uit Anatot,